Self kamp bly die keuse van 90% van ons gaste, by die 2024 fees sal dit weer die ondervinding wees om te doen, maar ons stel ook binnekort ander en nuwe opsies bekend om seker te maak ons verkaf iets vir almal.


Laai hier ons LOGO af.
AFDRAAI NA DIE FEES
Media
KUNSTENAARS
VERBLYF OPSIES
kontak
Vul die form in en ons kom so gou moontlik terug.
OppiPanne 2024
8-11 Aug
Die fees met die meeste spasie ter wêreld. OppiPanne musiekfees is familie- en omgewingsvriendelik en word aangebied op van die wêreld se grootste soutpanne, die Makgadikgadi Sout panne! Geleë 20km suid wes van Nata in Botswana.
Die perfekte destinasie fees uitgeknip vir die avontuurlustige!
Ons skop Donderdag middag af met n groot kuier in die bier tent. Die 9de (Vrydag) is "Dress-up" na afloop van baie suksesvolle pakkies by die 2023 fees, musiek gaan die dag meer gefokus wees op Engels en alternatief, Saterdag die 10de is vir lekker afrikaans.
n Kampplek iewers OppiPanne onder die sterre bly tops of besoek een van die vriendelike "lodges" in die area.
Nuwe aktiwiteite word binnekort aangekondig. Oppipanne ondersteunnatuurbewaring en gemeenskappe in die omgewing.
Bespreek nou by itickets.co.za.